Description:“Jy kan gaan doppies blaas – ek skryf g’n opstelle nie.” Dit is Jasper se antwoord toe Floors wil hê dat hy wat Jasper is, ‘n opstel moet skryf oor dieremishandeling. Al is hy in standerd ses en al het hy gehoor van ontgroening op hoërskool, is hy glad nie van plan om vir hierdie seun met sy kwêvoëlkuif opstelle te skryf nie.Japer is die kêreltjie wat so omgekrap raakas iemand na sy borselkop verwys as poenskop, en wat saam met die ander drie lede van die Viermanskap, Mossie, Giep en Ferdinand, in meer as hulle regmatige aandeel aan avontuur betrokke raak.Saam soek hulle na ‘n klein seuntjie wat wegraak, en saam voer hulle kleilat-oorlog teen Floors se manne. Hulle vang saam skaapdief, en hiervoor word hulle beloon; op dieselfde dag proe hulle hoe dit smaak om te rook, en hieroor word hulle gelooi.Hierdie is die eerste titel in die Jasper-reeks. Vir enige seun sal dit ure se genot verskaf, want dit is ‘n boek on te lees en te herlees. Saam met die Viermanskap is die leser bly oor die sukses wat behaal word, en saam met die vriende word daar getreur oor die brandende sitvlakke. Die skrywer (C.F. Beyers-Boshoff) het uitmintend daarin geslaag om ‘n boek te skryf oor seuns vir seuns.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Jasper op Hoërskool. To get started finding Jasper op Hoërskool, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: “Jy kan gaan doppies blaas – ek skryf g’n opstelle nie.” Dit is Jasper se antwoord toe Floors wil hê dat hy wat Jasper is, ‘n opstel moet skryf oor dieremishandeling. Al is hy in standerd ses en al het hy gehoor van ontgroening op hoërskool, is hy glad nie van plan om vir hierdie seun met sy kwêvoëlkuif opstelle te skryf nie.Japer is die kêreltjie wat so omgekrap raakas iemand na sy borselkop verwys as poenskop, en wat saam met die ander drie lede van die Viermanskap, Mossie, Giep en Ferdinand, in meer as hulle regmatige aandeel aan avontuur betrokke raak.Saam soek hulle na ‘n klein seuntjie wat wegraak, en saam voer hulle kleilat-oorlog teen Floors se manne. Hulle vang saam skaapdief, en hiervoor word hulle beloon; op dieselfde dag proe hulle hoe dit smaak om te rook, en hieroor word hulle gelooi.Hierdie is die eerste titel in die Jasper-reeks. Vir enige seun sal dit ure se genot verskaf, want dit is ‘n boek on te lees en te herlees. Saam met die Viermanskap is die leser bly oor die sukses wat behaal word, en saam met die vriende word daar getreur oor die brandende sitvlakke. Die skrywer (C.F. Beyers-Boshoff) het uitmintend daarin geslaag om ‘n boek te skryf oor seuns vir seuns.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Jasper op Hoërskool. To get started finding Jasper op Hoërskool, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.