Description:Saam met ‘n groep kinders van Leliesvlei se hoërskool, en onder toesig van meneer basson, is Jasper op pad na die Wildtuin. Maar op pad daarheen - en nogal op ‘n steil bergpas en in gietende reën van ‘n Laeveldse donderstorm - raak die bus waarmee hulle reis, onklaar. En lank nadat die donderstorm bedaar het, staan die logge ou rooi gevaarte nog al die tyl langs die pad, te steeks om ‘n wiel te verroer. Intussen begin dit reeds donker word en meneer Basson word net lekker onrustig, want daar is ook ‘n hele aantal meisies in die geselskap. Nou nie heeltemal met meneer Basson se toestemming nie, besluit Jasper en sy drie maats dat hulle die wêreld moet gaan verken en kyk of hulle nie hulp kan kry nie. En ja werklik, voordat hulle baie ver gevorder het, hoor hulle die gedreun van ‘n vragmotor wat hulle na ‘n afgesonderde plaashuis lei. Omhul deur die waas van geheimsinnigheid, lê die huis tussen die bosse, sonder ‘n lig of enige ander teken van lewe, behalwe die vragmotor wat daar staan. Jasper se kort hare het nog regopper as gewoontlik gaan staan maar hy het besluit om deur te druk met sy ondersoek. Hy is immers die leier van die Viermanskap. Maar hy moes liewer net daat omgedraai het en teruggestap het skoolbus toe. Vir hulle sou dit almal baie beter gewees het.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Jasper in Gevaar. To get started finding Jasper in Gevaar, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Saam met ‘n groep kinders van Leliesvlei se hoërskool, en onder toesig van meneer basson, is Jasper op pad na die Wildtuin. Maar op pad daarheen - en nogal op ‘n steil bergpas en in gietende reën van ‘n Laeveldse donderstorm - raak die bus waarmee hulle reis, onklaar. En lank nadat die donderstorm bedaar het, staan die logge ou rooi gevaarte nog al die tyl langs die pad, te steeks om ‘n wiel te verroer. Intussen begin dit reeds donker word en meneer Basson word net lekker onrustig, want daar is ook ‘n hele aantal meisies in die geselskap. Nou nie heeltemal met meneer Basson se toestemming nie, besluit Jasper en sy drie maats dat hulle die wêreld moet gaan verken en kyk of hulle nie hulp kan kry nie. En ja werklik, voordat hulle baie ver gevorder het, hoor hulle die gedreun van ‘n vragmotor wat hulle na ‘n afgesonderde plaashuis lei. Omhul deur die waas van geheimsinnigheid, lê die huis tussen die bosse, sonder ‘n lig of enige ander teken van lewe, behalwe die vragmotor wat daar staan. Jasper se kort hare het nog regopper as gewoontlik gaan staan maar hy het besluit om deur te druk met sy ondersoek. Hy is immers die leier van die Viermanskap. Maar hy moes liewer net daat omgedraai het en teruggestap het skoolbus toe. Vir hulle sou dit almal baie beter gewees het.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Jasper in Gevaar. To get started finding Jasper in Gevaar, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.