Description:By die verskyning van hierdie vyfde boek in die Jasper-reeks, het Jasper en sy drie maats geen bekendstelling meer nodig nie. Hulle is lank reeds nie meer slegs bekendes nie nee, hulle is ou en getroue vriende.Saam met die lede van die Viermanskap is daar al baie ondervindinge deurgemaak – sommige soet, ander met so ‘n ietwat suurderige smakie. Deur sulke geringe terugslae laat die vier vriende hulle egter nie afskrik nie dit is immers wat die ou lewe interessant maak. Bowendien, geen sitvlak brand vir ewig nie, selfs nie na drie van die beste met meneer Basson se rottang nie!Hierdie keer is die vriende egter in n groot verknorsing. Solank Jasper die stewige aarde onder sy voete voel, kan hy altyd ‘n plan maak, maar daar bo in die ruimte kan ‘n man mos g’n vastrapplek kry nie. Selfs die slimkop Ferdinand voel hier totaal verlore.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Jasper en die Ruimtemanne. To get started finding Jasper en die Ruimtemanne, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: By die verskyning van hierdie vyfde boek in die Jasper-reeks, het Jasper en sy drie maats geen bekendstelling meer nodig nie. Hulle is lank reeds nie meer slegs bekendes nie nee, hulle is ou en getroue vriende.Saam met die lede van die Viermanskap is daar al baie ondervindinge deurgemaak – sommige soet, ander met so ‘n ietwat suurderige smakie. Deur sulke geringe terugslae laat die vier vriende hulle egter nie afskrik nie dit is immers wat die ou lewe interessant maak. Bowendien, geen sitvlak brand vir ewig nie, selfs nie na drie van die beste met meneer Basson se rottang nie!Hierdie keer is die vriende egter in n groot verknorsing. Solank Jasper die stewige aarde onder sy voete voel, kan hy altyd ‘n plan maak, maar daar bo in die ruimte kan ‘n man mos g’n vastrapplek kry nie. Selfs die slimkop Ferdinand voel hier totaal verlore.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Jasper en die Ruimtemanne. To get started finding Jasper en die Ruimtemanne, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.