Read Anywhere and on Any Device!

Special Offer | $0.00

Join Today And Start a 30-Day Free Trial and Get Exclusive Member Benefits to Access Millions Books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Bure van nature: Waar mens en natuur skouers skuur

Hennie Van Deventer
4.9/5 (27967 ratings)
Description:Hierdie stories is inheems soos kremetartbome, onderhoudend soos ’n kuier om ’n hardekoolvuur.Die skrywer en sy vrou het ’n huis in Sabiepark, ’n private natuurreservaat aan die Sabierivier, waar wilde diere name het, soos die luiperd Vin Diesel en die vlakvark Brood. Waar ’n hiëna vir aandete by die stoeptafel opdaag. Hulle het met die jare boekgehou van buitengewone verskynings en gebeurtenisse. Sy stories oor Sabiepark en die Wildtuin blaai die veld oop en gee ons ’n intieme kykie op wilde diere. Dit stem tot nadenke, soos die uitstekende “Skurwe slaapmaats” waar die leser leer hoe om ’n olifant te benader: met groot nederigheid, neergeslane oë en geknakte nek. Daar is interessante inligting, soos dat baldadige jong olifantbulle uit die trop verban word totdat hulle geleer het om hulle te gedra. Dat olifantkalwe 100 tot 120 kg kan weeg.Die stories word gekenmerk deur fyn waarneming, ’n droë humorsin en buitengewone woordvaardigheid.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Bure van nature: Waar mens en natuur skouers skuur. To get started finding Bure van nature: Waar mens en natuur skouers skuur, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
192
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Protea Boekhuis
Release
2021
ISBN
1485312175

Bure van nature: Waar mens en natuur skouers skuur

Hennie Van Deventer
4.4/5 (1290744 ratings)
Description: Hierdie stories is inheems soos kremetartbome, onderhoudend soos ’n kuier om ’n hardekoolvuur.Die skrywer en sy vrou het ’n huis in Sabiepark, ’n private natuurreservaat aan die Sabierivier, waar wilde diere name het, soos die luiperd Vin Diesel en die vlakvark Brood. Waar ’n hiëna vir aandete by die stoeptafel opdaag. Hulle het met die jare boekgehou van buitengewone verskynings en gebeurtenisse. Sy stories oor Sabiepark en die Wildtuin blaai die veld oop en gee ons ’n intieme kykie op wilde diere. Dit stem tot nadenke, soos die uitstekende “Skurwe slaapmaats” waar die leser leer hoe om ’n olifant te benader: met groot nederigheid, neergeslane oë en geknakte nek. Daar is interessante inligting, soos dat baldadige jong olifantbulle uit die trop verban word totdat hulle geleer het om hulle te gedra. Dat olifantkalwe 100 tot 120 kg kan weeg.Die stories word gekenmerk deur fyn waarneming, ’n droë humorsin en buitengewone woordvaardigheid.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Bure van nature: Waar mens en natuur skouers skuur. To get started finding Bure van nature: Waar mens en natuur skouers skuur, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
192
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Protea Boekhuis
Release
2021
ISBN
1485312175
loader