Description:Sommige reise is nie vir sissies nie. Konfrontasies met allerlei hardekwas gesagsfigure; vreesaanjaende vlugte in flentervliegtuie; senutergende busritte saam met hoenders en bokke; slapelose nagte in agtertangse hotels; ure se toustaan vir slegte kos van suspisieuse oorsprong... dit, en baie meer, staan ewe onuitwisbaar in die geheue van elke avontuurlike reisiger ingegrif.Teëspoed kan oral tref ook op die gesofistikeerdste toeristeweë van die beskaafde wêreld. Sonder om sonde te soek, kan die arme toeris in allerlei penaries beland wat hom om die beurt wanhopig, gefrustreerd, verleë of die swernoot in maak.In Oos,wes reismoles! het Hennie van Deventer die soet en suur van 25 jaar se eie reise en versamelde reisstories uit allerlei bronne opgeteken. Die leser word saamgegooi op dosyne vakansies en toere met 'n koffer vol insidente om saam oor te lag of huil maar beslis meer te lag as te huil.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Oos, Wes - Reismoles!. To get started finding Oos, Wes - Reismoles!, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Sommige reise is nie vir sissies nie. Konfrontasies met allerlei hardekwas gesagsfigure; vreesaanjaende vlugte in flentervliegtuie; senutergende busritte saam met hoenders en bokke; slapelose nagte in agtertangse hotels; ure se toustaan vir slegte kos van suspisieuse oorsprong... dit, en baie meer, staan ewe onuitwisbaar in die geheue van elke avontuurlike reisiger ingegrif.Teëspoed kan oral tref ook op die gesofistikeerdste toeristeweë van die beskaafde wêreld. Sonder om sonde te soek, kan die arme toeris in allerlei penaries beland wat hom om die beurt wanhopig, gefrustreerd, verleë of die swernoot in maak.In Oos,wes reismoles! het Hennie van Deventer die soet en suur van 25 jaar se eie reise en versamelde reisstories uit allerlei bronne opgeteken. Die leser word saamgegooi op dosyne vakansies en toere met 'n koffer vol insidente om saam oor te lag of huil maar beslis meer te lag as te huil.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Oos, Wes - Reismoles!. To get started finding Oos, Wes - Reismoles!, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.