Read Anywhere and on Any Device!

Special Offer | $0.00

Join Today And Start a 30-Day Free Trial and Get Exclusive Member Benefits to Access Millions Books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

AB: Die Outobiografie (Afrikaans Edition)

A.B. de Villiers
4.9/5 (17764 ratings)
Description:AB de Villiers is sonder twyfel een van die beste kolwers wat krieket nog ooit opgelewer het, maar sy prestasies strek veel verder as sy ongelooflike arsenaal dryf-, trek-, skep-, kap- en veeghoue. Of hy nou die tuisskares by die Wanderers of Nuweland laat jubel, of in Bengaluru of Sydney nuwe rekords opstel, die vriendelike krieketheld speel ’n vurige spel wat miljoene Suid-Afrikaners trots maak en altyd ’n positiewe beeld van sy land uitstraal. Dis AB se storie dié, in sy eie woorde – die verhaal van die jongste van drie talentvolle, sportmal broers se grootwordjare in Warmbad; van ’n seun wat in tennis, rugby en krieket uitgeblink het; van ’n jong man wat op 20 sy internasionale krieketdebuut gemaak het en in die volgende 11 seisoene vir elke enkele toets gekies is waaraan Suid-Afrika deelgeneem het; van ’n kolwer wat besig is om die kuns te herdefinieer, wat onder die wêreld se bestes gereken word in toets- sowel as internasionale eendag-en T20-krieket. Te midde van die vuurwerke en deurlopende staatmakerspel, bly AB ’n ware sportman – beskeie oor sy eie welslae maar gou om sy opponente lof toe te swaai, altyd gereed om hard te werk, om sy span se volgende uitdaging te aanvaar en om sy land te verteenwoordig – iets wat hy steeds as ‘n enorme voorreg beskou. Hierdie is die verhaal van ’n eietydse sportfenomeen. “Die beste kolwer van sy generasie.” – VIRAT KOHLI, Indiese toetskrieketkaptein.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with AB: Die Outobiografie (Afrikaans Edition). To get started finding AB: Die Outobiografie (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Release
ISBN
1770104526

AB: Die Outobiografie (Afrikaans Edition)

A.B. de Villiers
4.4/5 (1290744 ratings)
Description: AB de Villiers is sonder twyfel een van die beste kolwers wat krieket nog ooit opgelewer het, maar sy prestasies strek veel verder as sy ongelooflike arsenaal dryf-, trek-, skep-, kap- en veeghoue. Of hy nou die tuisskares by die Wanderers of Nuweland laat jubel, of in Bengaluru of Sydney nuwe rekords opstel, die vriendelike krieketheld speel ’n vurige spel wat miljoene Suid-Afrikaners trots maak en altyd ’n positiewe beeld van sy land uitstraal. Dis AB se storie dié, in sy eie woorde – die verhaal van die jongste van drie talentvolle, sportmal broers se grootwordjare in Warmbad; van ’n seun wat in tennis, rugby en krieket uitgeblink het; van ’n jong man wat op 20 sy internasionale krieketdebuut gemaak het en in die volgende 11 seisoene vir elke enkele toets gekies is waaraan Suid-Afrika deelgeneem het; van ’n kolwer wat besig is om die kuns te herdefinieer, wat onder die wêreld se bestes gereken word in toets- sowel as internasionale eendag-en T20-krieket. Te midde van die vuurwerke en deurlopende staatmakerspel, bly AB ’n ware sportman – beskeie oor sy eie welslae maar gou om sy opponente lof toe te swaai, altyd gereed om hard te werk, om sy span se volgende uitdaging te aanvaar en om sy land te verteenwoordig – iets wat hy steeds as ‘n enorme voorreg beskou. Hierdie is die verhaal van ’n eietydse sportfenomeen. “Die beste kolwer van sy generasie.” – VIRAT KOHLI, Indiese toetskrieketkaptein.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with AB: Die Outobiografie (Afrikaans Edition). To get started finding AB: Die Outobiografie (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Release
ISBN
1770104526
loader