Description:Babalela is die Sesothowoord vir kleintjie, en dis dan ook waar die Babalela sy naam vandaan kry. Die Babalela is ’n diertjie soos wat geen mens ooit tevore gesien het nie, en hy woon in die bos. Dan kom ’n man eendag verby, en kom op die ongewone diertjie af. Getrou aan die mens se aard, vang hy die Babalela en neem hom saam sodat die eienaardige verskynseltjie ondersoek kan word. Die verhaal vertel van die Babalela se avontuur en die gelukkige afloop daarvan. Die illustreerders, Andries en Erica Maritz, is twee talentvolle Suid-Afrikaners wat tans vir Disney in Australië werk. Hulle werk is kleurvol en vol beweging, humor en emosie. Hulle illustrasies laat werklik reg aan die verhaal geskied.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Babalela. To get started finding Babalela, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Babalela is die Sesothowoord vir kleintjie, en dis dan ook waar die Babalela sy naam vandaan kry. Die Babalela is ’n diertjie soos wat geen mens ooit tevore gesien het nie, en hy woon in die bos. Dan kom ’n man eendag verby, en kom op die ongewone diertjie af. Getrou aan die mens se aard, vang hy die Babalela en neem hom saam sodat die eienaardige verskynseltjie ondersoek kan word. Die verhaal vertel van die Babalela se avontuur en die gelukkige afloop daarvan. Die illustreerders, Andries en Erica Maritz, is twee talentvolle Suid-Afrikaners wat tans vir Disney in Australië werk. Hulle werk is kleurvol en vol beweging, humor en emosie. Hulle illustrasies laat werklik reg aan die verhaal geskied.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Babalela. To get started finding Babalela, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.