Description:’n Versameling uitgesoekte stukke uit die rubriek “Geestelike Waardes” wat Dirkie Smit reeds al byna twee dekades elke Saterdag in die dagblad Die Burger behartig, ná sy voorgangers Ferdinand Deist en nog vroeër WD (Willie) Jonker.Die genre is dié van meditasies, dit wil sê bepeinsing oor een spesifieke tema, gedagte of vraagstuk. Die aard van die vrae is meestal lewensbeskoulik en dit word meestal verwoord aan die hand van ’n bekende figuur uit die geskiedenis, ’n klassieke werk of korpus van werk, óf ’n invloedryke hedendaagse werk, uit die filosofie, letterkunde of wetenskap in ’n breë, interdissiplinêre sin. Die bedoeling is daarmee om nie bloot (kontekslose) aanhalings te gebruik van bekende figure (soos wat dit in vele vorme op die internet of in boeke beskikbaar is nie), maar om die betrokke persoon of bron self aan die woord te stel en lesers boonop die kans te gee om self verder daarop in te gaan, indien dit hulle sou interesseer.Dirkie Smit is ’n dosent by die Fakulteit Teologie van Stellenbosch Universiteit. Hy was vroeër ’n predikant in die gemeentelike bediening en het daarna lank by die Universiteit van Wes-Kaapland klas gegee, asook as genooide besoekende professor by verskillende buitelandse universiteite. Hy is die studieleier en mentor van talle figure wat daarna bekendheid sou verwerf in die kerk, die akademie en die openbare lewe. Hy tree dikwels op as gasheer vir besoekende dosente en navorsers en skryf self ook gereeld, sowel akademies as populêr, tree dikwels op uitnodiging op as spreker, tydens konferensies, sinodes en kursusse, en het al bekende lesingreekse en openbare toesprake gelewer, in verskillende lande.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Goeie Genade - Is Dit Dan Genoeg?. To get started finding Goeie Genade - Is Dit Dan Genoeg?, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: ’n Versameling uitgesoekte stukke uit die rubriek “Geestelike Waardes” wat Dirkie Smit reeds al byna twee dekades elke Saterdag in die dagblad Die Burger behartig, ná sy voorgangers Ferdinand Deist en nog vroeër WD (Willie) Jonker.Die genre is dié van meditasies, dit wil sê bepeinsing oor een spesifieke tema, gedagte of vraagstuk. Die aard van die vrae is meestal lewensbeskoulik en dit word meestal verwoord aan die hand van ’n bekende figuur uit die geskiedenis, ’n klassieke werk of korpus van werk, óf ’n invloedryke hedendaagse werk, uit die filosofie, letterkunde of wetenskap in ’n breë, interdissiplinêre sin. Die bedoeling is daarmee om nie bloot (kontekslose) aanhalings te gebruik van bekende figure (soos wat dit in vele vorme op die internet of in boeke beskikbaar is nie), maar om die betrokke persoon of bron self aan die woord te stel en lesers boonop die kans te gee om self verder daarop in te gaan, indien dit hulle sou interesseer.Dirkie Smit is ’n dosent by die Fakulteit Teologie van Stellenbosch Universiteit. Hy was vroeër ’n predikant in die gemeentelike bediening en het daarna lank by die Universiteit van Wes-Kaapland klas gegee, asook as genooide besoekende professor by verskillende buitelandse universiteite. Hy is die studieleier en mentor van talle figure wat daarna bekendheid sou verwerf in die kerk, die akademie en die openbare lewe. Hy tree dikwels op as gasheer vir besoekende dosente en navorsers en skryf self ook gereeld, sowel akademies as populêr, tree dikwels op uitnodiging op as spreker, tydens konferensies, sinodes en kursusse, en het al bekende lesingreekse en openbare toesprake gelewer, in verskillende lande.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Goeie Genade - Is Dit Dan Genoeg?. To get started finding Goeie Genade - Is Dit Dan Genoeg?, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.