Description:DIE ROOFDIER is Afrikaanse wetenskapfiksie met 'n sterk menslike element.Die skrywer slaag meesterlik daarin om wetenskapfiksie so oortuigend oor te dra dat dit doodnormaal en alledaags voorkom.Die skatryk Hector Krige en sy trawante teister vir Bekka Malan, 'n groenteboer. Hector soek haar plaas en sal enigiets doen om dit in die hande te kry. Daar word op haar geskiet en haar verpakkingstoor brand af.Nicholai Craigg daag uit die niet uit op en laat Bekka goed verstaan hy is daar om haar op te pas. Nicholai gee vir Bekka 'n onikssteen wat 'n hologram-boodskap van haar ontslape ouers bevat. Hulle waarsku haar teen die Roofdier wat op haar spoor is en haar bloed soek.Watter geheime skuil daar in die berg op Bekka se grond? Hoekom soek Krige haar plaas? Wie en wat is hierdie Roofdier en hoekom wil hy Bekka om die lewe bring? En Nicholai Craigg? Dié aantreklike vreemdeling se oëkleur wissel van die rykste skakering van karamel na gepoetse okerbruin en goud. Die kleure vloei luiweg soos 'n spiraal inmekaar en dreig om Bekka in te suig. Is hy dalk die Roofdier?Hierdie spanningsvolle verhaal bevat meer as een kinkel in die kabel. Dis 'n moet lees vir enigiemand wat hou van stories wat anders is as die gewone.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die Roofdier. To get started finding Die Roofdier, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: DIE ROOFDIER is Afrikaanse wetenskapfiksie met 'n sterk menslike element.Die skrywer slaag meesterlik daarin om wetenskapfiksie so oortuigend oor te dra dat dit doodnormaal en alledaags voorkom.Die skatryk Hector Krige en sy trawante teister vir Bekka Malan, 'n groenteboer. Hector soek haar plaas en sal enigiets doen om dit in die hande te kry. Daar word op haar geskiet en haar verpakkingstoor brand af.Nicholai Craigg daag uit die niet uit op en laat Bekka goed verstaan hy is daar om haar op te pas. Nicholai gee vir Bekka 'n onikssteen wat 'n hologram-boodskap van haar ontslape ouers bevat. Hulle waarsku haar teen die Roofdier wat op haar spoor is en haar bloed soek.Watter geheime skuil daar in die berg op Bekka se grond? Hoekom soek Krige haar plaas? Wie en wat is hierdie Roofdier en hoekom wil hy Bekka om die lewe bring? En Nicholai Craigg? Dié aantreklike vreemdeling se oëkleur wissel van die rykste skakering van karamel na gepoetse okerbruin en goud. Die kleure vloei luiweg soos 'n spiraal inmekaar en dreig om Bekka in te suig. Is hy dalk die Roofdier?Hierdie spanningsvolle verhaal bevat meer as een kinkel in die kabel. Dis 'n moet lees vir enigiemand wat hou van stories wat anders is as die gewone.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die Roofdier. To get started finding Die Roofdier, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.