Description:Dié sekerheid, dink Hendriena ’n bietjie onthuts. Dié onaantasbare sekerheid. Vir hom is dit net die nuwe land, die nuwe grond – die nuwe begin – verder niks. Wat sal van hom word as dit ooit geskend moet word?Dit is Desember 1840 en Rudolf Dreyer en sy gesin is besig om aan ’n nuwe lewe te bou in die Republiek van Natal. Die Trekkers glo dat hulle uiteindelik hulle vrye, onafhanklike staat gevind het. Toenemende inmenging van die Britse regering en konflik tussen die Boere en die Zoeloes in die gebied laat egter die vrees ontstaan dat dit ’n tweede Oosgrens gaan word. Is Natal werklik die bedoelde land waarna hulle al so lank streef? Bedoelde land verskyn oorspronklik in 1968 en is die laaste boek in F.A. Venter se gewilde tetralogie oor die geskiedenis van die Groot Trek. Die ander drie boeke in die tetralogie is: Geknelde land (1960, in 2017 heruitgegee deur Protea Boekhuis), Offerland (1963, in 2017 heruitgegee deur Protea Boekhuis) en Gelofteland (1966, in 2018 heruitgegee deur Protea Boekhuis).We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Bedoelde Land. To get started finding Bedoelde Land, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Dié sekerheid, dink Hendriena ’n bietjie onthuts. Dié onaantasbare sekerheid. Vir hom is dit net die nuwe land, die nuwe grond – die nuwe begin – verder niks. Wat sal van hom word as dit ooit geskend moet word?Dit is Desember 1840 en Rudolf Dreyer en sy gesin is besig om aan ’n nuwe lewe te bou in die Republiek van Natal. Die Trekkers glo dat hulle uiteindelik hulle vrye, onafhanklike staat gevind het. Toenemende inmenging van die Britse regering en konflik tussen die Boere en die Zoeloes in die gebied laat egter die vrees ontstaan dat dit ’n tweede Oosgrens gaan word. Is Natal werklik die bedoelde land waarna hulle al so lank streef? Bedoelde land verskyn oorspronklik in 1968 en is die laaste boek in F.A. Venter se gewilde tetralogie oor die geskiedenis van die Groot Trek. Die ander drie boeke in die tetralogie is: Geknelde land (1960, in 2017 heruitgegee deur Protea Boekhuis), Offerland (1963, in 2017 heruitgegee deur Protea Boekhuis) en Gelofteland (1966, in 2018 heruitgegee deur Protea Boekhuis).We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Bedoelde Land. To get started finding Bedoelde Land, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.