Description:Toe Ferdinand bykom, lê hy op die naat van sy rug. Hy kyk na die dowwe sterre en die volmaan wat rond en rooi bokant hom hang. Hy het in die lig ingeloop. Dis al wat hy kan onthou.Hy kom stram orent, draai sy kop heen en weer en roer sy skouers. Skielik ruk sy kop op. Dit was dan netnou sekelmaan. Hy soek die Suiderkruis. G’n teken daarvan nie. Wat op aarde...? Die volmaan verlig alles met ‘n skemerige dynserigheid. Hy loop tussen ruie bosse deur – g’n doringbome nie. Hy snuif die lug. Ruik vars. Daar’s ‘n veraf dreuning. Dit klink soos die see. Dit klink nes golwe wat op rotse slaan.Hy was tog in die middel van die Bosveld...? Hier kan nie see wees nie! Maar dit klink so, ruik so, voel ook so. Selfs die lug is klam op sy vel. Hy raak van sy stewels ontslae en begin te hardloop. Ferdinand, sê ‘n stukkie rasionaliteit in sy agterkop, you are loosing it. Maar hy ignoreer dit. Hy is hier. Waar hier ook al is. Hy is agttien jaar oud. En hier êrens is die mooiste meisie wat hy nog ooit gesien het.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die hart van Zeebak. To get started finding Die hart van Zeebak, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Toe Ferdinand bykom, lê hy op die naat van sy rug. Hy kyk na die dowwe sterre en die volmaan wat rond en rooi bokant hom hang. Hy het in die lig ingeloop. Dis al wat hy kan onthou.Hy kom stram orent, draai sy kop heen en weer en roer sy skouers. Skielik ruk sy kop op. Dit was dan netnou sekelmaan. Hy soek die Suiderkruis. G’n teken daarvan nie. Wat op aarde...? Die volmaan verlig alles met ‘n skemerige dynserigheid. Hy loop tussen ruie bosse deur – g’n doringbome nie. Hy snuif die lug. Ruik vars. Daar’s ‘n veraf dreuning. Dit klink soos die see. Dit klink nes golwe wat op rotse slaan.Hy was tog in die middel van die Bosveld...? Hier kan nie see wees nie! Maar dit klink so, ruik so, voel ook so. Selfs die lug is klam op sy vel. Hy raak van sy stewels ontslae en begin te hardloop. Ferdinand, sê ‘n stukkie rasionaliteit in sy agterkop, you are loosing it. Maar hy ignoreer dit. Hy is hier. Waar hier ook al is. Hy is agttien jaar oud. En hier êrens is die mooiste meisie wat hy nog ooit gesien het.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die hart van Zeebak. To get started finding Die hart van Zeebak, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.