Description:As Tafelberg moes begin praat, dan sou dit in só 'n stem gewees het. Of in 'n ander raamwerk: hierdie bundel is vir my in poësie die ekwivalent van Bach se groot Toccata en Fuga, waar die ganse register van die orrel oopgetrek word.Wat Antjie hier saamdig, is die intimiteit van een mens wat vir 'n ander sê: Ek het jou lief - en 'n begrip van menslikheid so wyd as die Heer se genade. Dit gaan om klip en aarde en grond (bowenal die grond van Afrika, wáár ook al op die vasteland) en die verskriklike manier(e) waarop die mens met hierdie vasteland leer saamlewe het. Dit is onbeskroomd oor wat hard en bitter en gewelddadig is, maar dit alles word geheilig deur 'n mededeelsaamheid en 'n erbarming waarin juis die mensste van menswees in al sy wondbaarheid én weerbaarheid deurstraal word: of dit gaan oor Boerekinders in konsentrasiekampe aan die begin van die 20ste eeu, of om swart kinders in townships aan die einde van dieselfde eeu; of dit gaan oor 'n griot in Wes-Afrika of die spontane klaaglied van 'n moeder in 'n township. Uit alles, illustreer dié bundel, is poësie te maak - juis óók uit die gevormde poësie, soos blyk uit die intensiewe gesprekke wat hierdie verse aanknoop met Van Wyk Louw, of Ingrid Jonker, of Breyten Breytenbach, of vele ander.Dis een van die min bundels waarvan ek kan sê dat ek na die lees daarvan werklik op 'n ander manier na die wêreld kyk. Met meer deernis, meer begrip; 'en eindeloos vergiffenis vir als'. - André Brink: Keurverslag (afgedruk as flapteks)We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Kleur kom nooit alleen nie. To get started finding Kleur kom nooit alleen nie, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: As Tafelberg moes begin praat, dan sou dit in só 'n stem gewees het. Of in 'n ander raamwerk: hierdie bundel is vir my in poësie die ekwivalent van Bach se groot Toccata en Fuga, waar die ganse register van die orrel oopgetrek word.Wat Antjie hier saamdig, is die intimiteit van een mens wat vir 'n ander sê: Ek het jou lief - en 'n begrip van menslikheid so wyd as die Heer se genade. Dit gaan om klip en aarde en grond (bowenal die grond van Afrika, wáár ook al op die vasteland) en die verskriklike manier(e) waarop die mens met hierdie vasteland leer saamlewe het. Dit is onbeskroomd oor wat hard en bitter en gewelddadig is, maar dit alles word geheilig deur 'n mededeelsaamheid en 'n erbarming waarin juis die mensste van menswees in al sy wondbaarheid én weerbaarheid deurstraal word: of dit gaan oor Boerekinders in konsentrasiekampe aan die begin van die 20ste eeu, of om swart kinders in townships aan die einde van dieselfde eeu; of dit gaan oor 'n griot in Wes-Afrika of die spontane klaaglied van 'n moeder in 'n township. Uit alles, illustreer dié bundel, is poësie te maak - juis óók uit die gevormde poësie, soos blyk uit die intensiewe gesprekke wat hierdie verse aanknoop met Van Wyk Louw, of Ingrid Jonker, of Breyten Breytenbach, of vele ander.Dis een van die min bundels waarvan ek kan sê dat ek na die lees daarvan werklik op 'n ander manier na die wêreld kyk. Met meer deernis, meer begrip; 'en eindeloos vergiffenis vir als'. - André Brink: Keurverslag (afgedruk as flapteks)We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Kleur kom nooit alleen nie. To get started finding Kleur kom nooit alleen nie, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.