Read Anywhere and on Any Device!

Special Offer | $0.00

Join Today And Start a 30-Day Free Trial and Get Exclusive Member Benefits to Access Millions Books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Rookwolke oor Paradys

Dorothea Möller-Malan
4.9/5 (23184 ratings)
Description:Hierdie verhaal speel af op 'n klein dorpie in die pragtige ou Boland met sy berge, klowe en blomme. Die lief en leed van twee families, die Rossouws en Malherbes, vorm die kern van die verhaal en word op interessante, lewendige en aangrypende wyse aan die leser voorgestel.As gevolg van 'n blote ongeluk word die etikette op twee pakkies medisyne omgeruil. Rieki Rossouw se dood is nie die gevolg van die verkeerde medisyne nie, maarso word dit beskou deur baie van die dorpse inwoners - veral Ydrianne Rossouw, haar skoonmoeder. Alhoewel die Aptekersraad vir Manca Malherbe, die verantwoordelike persoon vryspreek, groei Ydrianne se wrok om sy hele gesin in te sluit en maak syseker dat hulle deur die jare nie hulle misstap vergeet nie.Jorda, Rieki se man, 'n man met 'n groot gees, koester geen wrok nie. Die Malherbes bly sy vriende en hy probeer hulle las en lyding ligter maak om sodoende sy eie smart te vergeet. Hy besluit ook om sy paar dae oue dogtertjie self groot te maak en haar nie aan ander se sorg toe te vertrou nie. Hy sal poog om haar die opvoeding tegee soos wat Rieki dit sou doen en om haardie dieper betekenis van die lewe te leer.Die Malherbes is mense met 'n grootpligsbesef en verantwoordelikheidsgevoelen hulle eie gedagtes laat hulle deur die jare nooit daardie een fout vergeet nie. Selfs Rudi, wat toe maar 'n seuntjie van tien jaar oud was, gaan gebuk onder die las van selfverwyt.So dra hierdie persone elkeen die littekens van verwonding wetend of onwetend veroorsaak deur 'n medemens in die gewone gang van die lewe. Dis egter eers wanneer hulle in die smeltkroes beland, dat hulle gesuiwer daaruit tree.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Rookwolke oor Paradys. To get started finding Rookwolke oor Paradys, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
223
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
J. P van der Walt en Seun (Edms) Bpk
Release
1967
ISBN

Rookwolke oor Paradys

Dorothea Möller-Malan
4.4/5 (1290744 ratings)
Description: Hierdie verhaal speel af op 'n klein dorpie in die pragtige ou Boland met sy berge, klowe en blomme. Die lief en leed van twee families, die Rossouws en Malherbes, vorm die kern van die verhaal en word op interessante, lewendige en aangrypende wyse aan die leser voorgestel.As gevolg van 'n blote ongeluk word die etikette op twee pakkies medisyne omgeruil. Rieki Rossouw se dood is nie die gevolg van die verkeerde medisyne nie, maarso word dit beskou deur baie van die dorpse inwoners - veral Ydrianne Rossouw, haar skoonmoeder. Alhoewel die Aptekersraad vir Manca Malherbe, die verantwoordelike persoon vryspreek, groei Ydrianne se wrok om sy hele gesin in te sluit en maak syseker dat hulle deur die jare nie hulle misstap vergeet nie.Jorda, Rieki se man, 'n man met 'n groot gees, koester geen wrok nie. Die Malherbes bly sy vriende en hy probeer hulle las en lyding ligter maak om sodoende sy eie smart te vergeet. Hy besluit ook om sy paar dae oue dogtertjie self groot te maak en haar nie aan ander se sorg toe te vertrou nie. Hy sal poog om haar die opvoeding tegee soos wat Rieki dit sou doen en om haardie dieper betekenis van die lewe te leer.Die Malherbes is mense met 'n grootpligsbesef en verantwoordelikheidsgevoelen hulle eie gedagtes laat hulle deur die jare nooit daardie een fout vergeet nie. Selfs Rudi, wat toe maar 'n seuntjie van tien jaar oud was, gaan gebuk onder die las van selfverwyt.So dra hierdie persone elkeen die littekens van verwonding wetend of onwetend veroorsaak deur 'n medemens in die gewone gang van die lewe. Dis egter eers wanneer hulle in die smeltkroes beland, dat hulle gesuiwer daaruit tree.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Rookwolke oor Paradys. To get started finding Rookwolke oor Paradys, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
223
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
J. P van der Walt en Seun (Edms) Bpk
Release
1967
ISBN
loader