Description:Leon van Nierop het die behoefte ontdek vir praktiese flimstudie waarin die aanbieder nie net feite gee en definisies verduidelik nie, maar ook praktiese wenke gee aan die hand van uittreksels uit rolprente. Met hierdie behoefte in gedagte het hy nou vier praktiese lesings saamgestel waarin hy ook sommige van die algemeenste rolprenttegnieke op kamera verduidelik. Byvoorbeeld: Hoe lyk 'n gly- en krenkskoot en hoekom word dit gebruik? Hoe kan redigering 'n rolprent se tempo beïnvloed? Wat is die inlvoed van stilte in 'n rolprent? In hierdie praktiese handleiding, wat ook aan leerders in skole vertoon kan word, demonstreer hy 'n verskeidenheid tegnieke wat insluit verskeie aspekte van kamerawerk, redigering, kunsregie, produksiewaardes, draaiboek, regie, klank, kleur en kostuums, om maar enkeles te noem. Hy tree hiermee in gesprek met die filmstudent en verander 'n doodgewone lesing in 'n visuele avontuur.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Leon van Nierop oor die filmstudie. To get started finding Leon van Nierop oor die filmstudie, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Leon van Nierop het die behoefte ontdek vir praktiese flimstudie waarin die aanbieder nie net feite gee en definisies verduidelik nie, maar ook praktiese wenke gee aan die hand van uittreksels uit rolprente. Met hierdie behoefte in gedagte het hy nou vier praktiese lesings saamgestel waarin hy ook sommige van die algemeenste rolprenttegnieke op kamera verduidelik. Byvoorbeeld: Hoe lyk 'n gly- en krenkskoot en hoekom word dit gebruik? Hoe kan redigering 'n rolprent se tempo beïnvloed? Wat is die inlvoed van stilte in 'n rolprent? In hierdie praktiese handleiding, wat ook aan leerders in skole vertoon kan word, demonstreer hy 'n verskeidenheid tegnieke wat insluit verskeie aspekte van kamerawerk, redigering, kunsregie, produksiewaardes, draaiboek, regie, klank, kleur en kostuums, om maar enkeles te noem. Hy tree hiermee in gesprek met die filmstudent en verander 'n doodgewone lesing in 'n visuele avontuur.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Leon van Nierop oor die filmstudie. To get started finding Leon van Nierop oor die filmstudie, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.