Description:Hierdie lekkerlees-kookboek is die eerste uit die pen van Herman Lensing, geliefde kosredakteur van Sarie. Dit is ingedeel volgens die vier seisoene, met driegang-etes vir elke denkbare geleentheid. Die boek se kenmerk is die gemaklike styl waarmee Herman kook. Daar is nie tierlantyntjies nie, en geen resepte wat ure of dae neem om te kook nie. Herman se geheim is kortpad-gaarmaakmetodes en kwaliteit bestanddele. In sy eie woorde: “Dis goeie bestanddele wat eenvoudig gaargemaak word, maar wat gelaai is met smaak en liefde. Kos sonder enige fieterjasies, net eenvoudige, lekker kos. “Daar is geen rede vir ons om nie van elke ete ’n spesiale geleentheid te maak nie. Dek die tafel en drink goeie wyn. Gesels en sit mooi musiek aan. Haal daai borde uit wat jy vir spesiale gaste hou – jou familie is elke aand jou spesiale gaste.”We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Voorskoot: 30-Minutespyskaarte vir elke seisoen. To get started finding Voorskoot: 30-Minutespyskaarte vir elke seisoen, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Hierdie lekkerlees-kookboek is die eerste uit die pen van Herman Lensing, geliefde kosredakteur van Sarie. Dit is ingedeel volgens die vier seisoene, met driegang-etes vir elke denkbare geleentheid. Die boek se kenmerk is die gemaklike styl waarmee Herman kook. Daar is nie tierlantyntjies nie, en geen resepte wat ure of dae neem om te kook nie. Herman se geheim is kortpad-gaarmaakmetodes en kwaliteit bestanddele. In sy eie woorde: “Dis goeie bestanddele wat eenvoudig gaargemaak word, maar wat gelaai is met smaak en liefde. Kos sonder enige fieterjasies, net eenvoudige, lekker kos. “Daar is geen rede vir ons om nie van elke ete ’n spesiale geleentheid te maak nie. Dek die tafel en drink goeie wyn. Gesels en sit mooi musiek aan. Haal daai borde uit wat jy vir spesiale gaste hou – jou familie is elke aand jou spesiale gaste.”We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Voorskoot: 30-Minutespyskaarte vir elke seisoen. To get started finding Voorskoot: 30-Minutespyskaarte vir elke seisoen, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.