Read Anywhere and on Any Device!

Special Offer | $0.00

Join Today And Start a 30-Day Free Trial and Get Exclusive Member Benefits to Access Millions Books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Wip van die droomvanger

Chanette Paul
4.9/5 (29676 ratings)
Description:Net nadat die eienaardige vrou met die sterk Afrika-aksent vir haar sê: “Strange coincidences may be but the workings of the universe”, droom Jaini van Schalkwyk weer vir die eerste maal in jare haar vreesaanjaende droom...Die mis is klein en koel en dwarrel in vlae teen haar aan. Sy sak weg daarin. Los op daarin. Dan asem sy dit in. Nou is dit binne-in haar. Dit begin haar versmoor...Die droomwip moes haar drome verklaar, die runesteen moes haar beskerm en die antieke manuskrip kon dalk haar toekoms verseker. Maar pleks daarvan beland Jaini in ‘n wip van haar eie. Haar drome raak net meer verwarrend. Op haar eerste nag in die sandsteenhuis met sy gotiese oordaad, word ‘n moord gepleeg. En boonop is die manuskrip wat haar daarheen gelok het, toe nie wat dit veronderstel was om te wees nie.Terselfdertyd lei die enigste werkilke leuen wat sy nog óóit vertel het daartoe dat sy van allerhande onheilighede, insluitende moord, verdink word.Die raaiselagtige kwaliteit wat haar lewe aanneem, lei tot ‘n worsteling met die skadukant van haar persoonlikheid, met haar onwelkome heldersiendheid, en haar gevoel vir die man met begrip vir die verre verlede in sy oë.Terwyl die grense tussen droom en werklikheid vervaag, raak sowel die beperkinge as die gebrokenheid van haar wêreld vir Jaini duideliker.Waar lê die antwoorde uiteindelik?We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Wip van die droomvanger. To get started finding Wip van die droomvanger, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
420
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Release
1998
ISBN
0628037252

Wip van die droomvanger

Chanette Paul
4.4/5 (1290744 ratings)
Description: Net nadat die eienaardige vrou met die sterk Afrika-aksent vir haar sê: “Strange coincidences may be but the workings of the universe”, droom Jaini van Schalkwyk weer vir die eerste maal in jare haar vreesaanjaende droom...Die mis is klein en koel en dwarrel in vlae teen haar aan. Sy sak weg daarin. Los op daarin. Dan asem sy dit in. Nou is dit binne-in haar. Dit begin haar versmoor...Die droomwip moes haar drome verklaar, die runesteen moes haar beskerm en die antieke manuskrip kon dalk haar toekoms verseker. Maar pleks daarvan beland Jaini in ‘n wip van haar eie. Haar drome raak net meer verwarrend. Op haar eerste nag in die sandsteenhuis met sy gotiese oordaad, word ‘n moord gepleeg. En boonop is die manuskrip wat haar daarheen gelok het, toe nie wat dit veronderstel was om te wees nie.Terselfdertyd lei die enigste werkilke leuen wat sy nog óóit vertel het daartoe dat sy van allerhande onheilighede, insluitende moord, verdink word.Die raaiselagtige kwaliteit wat haar lewe aanneem, lei tot ‘n worsteling met die skadukant van haar persoonlikheid, met haar onwelkome heldersiendheid, en haar gevoel vir die man met begrip vir die verre verlede in sy oë.Terwyl die grense tussen droom en werklikheid vervaag, raak sowel die beperkinge as die gebrokenheid van haar wêreld vir Jaini duideliker.Waar lê die antwoorde uiteindelik?We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Wip van die droomvanger. To get started finding Wip van die droomvanger, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
420
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Release
1998
ISBN
0628037252
loader