Description:Haar pa se hand om die glas, dit onthou Carli beter as sy gesig. Tog is haar lewe op Grootvlei in haar geheue ingebrand: die donker plaashuis, kleintyd se spoke, Ouma Sarie, Lena en die katkoppie, wat sonder om ’n vinger te lig die mense wat sy nodig gehad het met hom saamgesleep het. Alleen by die rivier, net hulle twee saam, het Ma Bella stories vertel. Eendag-op-'n-reëndag, het sy gesê, gaan ons vir my familie kuier, tante Sophia en neef Allesandro, in annerland wat soos 'n stewel lyk.Maar nou lê Ma Bella en die katkoppie in Grootvlei se kerkhof, en haar pa in die dorpshotel, en Dora van anderkant die grootsloot sorg vir Carli totdat Oudominee en die vrou van die Welfare met die kinderhuis dreig en haar op die plaas kom haal. In die pastorie op die dorp gaan Carli uit Dora se hande in Evelyn s'n oor. En sy het nog altyd vir Wimpie, Dora se Wimpie, wat haar dae bly inkleur. Maar Wimpie het sy eie krisisse, en op hul laaste dag by die rivier weet Carli: haar dae op Grootvlei is verby. Met Ma Bella se baadjie oor haar arm klim sy tussen die kanne agter op die melklorrie. En jare later is die gat in haar hart steeds nie toegegroei nie.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die Naamlose. To get started finding Die Naamlose, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Haar pa se hand om die glas, dit onthou Carli beter as sy gesig. Tog is haar lewe op Grootvlei in haar geheue ingebrand: die donker plaashuis, kleintyd se spoke, Ouma Sarie, Lena en die katkoppie, wat sonder om ’n vinger te lig die mense wat sy nodig gehad het met hom saamgesleep het. Alleen by die rivier, net hulle twee saam, het Ma Bella stories vertel. Eendag-op-'n-reëndag, het sy gesê, gaan ons vir my familie kuier, tante Sophia en neef Allesandro, in annerland wat soos 'n stewel lyk.Maar nou lê Ma Bella en die katkoppie in Grootvlei se kerkhof, en haar pa in die dorpshotel, en Dora van anderkant die grootsloot sorg vir Carli totdat Oudominee en die vrou van die Welfare met die kinderhuis dreig en haar op die plaas kom haal. In die pastorie op die dorp gaan Carli uit Dora se hande in Evelyn s'n oor. En sy het nog altyd vir Wimpie, Dora se Wimpie, wat haar dae bly inkleur. Maar Wimpie het sy eie krisisse, en op hul laaste dag by die rivier weet Carli: haar dae op Grootvlei is verby. Met Ma Bella se baadjie oor haar arm klim sy tussen die kanne agter op die melklorrie. En jare later is die gat in haar hart steeds nie toegegroei nie.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die Naamlose. To get started finding Die Naamlose, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.