Description:In ons hedendaagse samelewing ken ons die woord "identikit" as 'n term wat gewoonlik in die kielsog van 'n misdaad opduik - 'n saamgestelde beeld van 'n verdagte wat 'n belangrike hulpmiddel in die speurtog is.Hierdie nuwe versameling tekste van T.T. Cloete - die eerste ná sy prosadebuut Die waarheid gelieg (1984) - neem die leser inderdaad op 'n speurtog: na die mens in sy hebbelikhede en ónhebbelikhede, sy dikwels onbegryplike vergrype. 'n Mens lees van rusverstoring en uitbuiting, van diefstal en ondankbaarheid, van verminking en valse getuienis, van liefdeloosheid en vooroordeel.(uittreksel uit flapteks)We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Identikit (Afrikaans Edition). To get started finding Identikit (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: In ons hedendaagse samelewing ken ons die woord "identikit" as 'n term wat gewoonlik in die kielsog van 'n misdaad opduik - 'n saamgestelde beeld van 'n verdagte wat 'n belangrike hulpmiddel in die speurtog is.Hierdie nuwe versameling tekste van T.T. Cloete - die eerste ná sy prosadebuut Die waarheid gelieg (1984) - neem die leser inderdaad op 'n speurtog: na die mens in sy hebbelikhede en ónhebbelikhede, sy dikwels onbegryplike vergrype. 'n Mens lees van rusverstoring en uitbuiting, van diefstal en ondankbaarheid, van verminking en valse getuienis, van liefdeloosheid en vooroordeel.(uittreksel uit flapteks)We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Identikit (Afrikaans Edition). To get started finding Identikit (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.