Description:Die A tot Z van name ondersoek die oorsprong en betekenis van meer as 9 000 Suid-Afrikaanse name. Dit lys byna 4 500 name, variante en afleidings van dogters en vroue, en byna 4 600 van seuns en mans in alfabetiese volgorde.Sommige name verwys na:* die omstandighede by geboorte* die dag of tyd van geboorte* die geboorterangorde van die nuweling* die ouers se reaksie op die geboorte* die nuweling se voorkoms of gewenste karakereienskappe.Daar is deesdae 'n sterk neiging om vanne as voorname te gebruik en dikwels word woorde uit ons gewone woordeskat as name gebruik. Die naamskat is verder uitgebrei deur variante van tradisionele name, onafhanklike kort weergawes van tradisionele name en nuutgeskepte name. Daar is ook talle vroulike weergawes van mansname. 'n Naam kan ook verband hou met 'n beroep, kleur, dier of voel; 'n plant, deug, taak of opdrag. Name van beroemde persone is ingesluit sowel as die belofte wat elke naam inhou, met 'n verwante skrifgedeelte. Die volledige indeks maak dit maklik om name op te soek en 'n gedeelte aan die einde van die boek ondersoek die Christelike perspektief op die belangrikheid van name, die name van God en die praktiese toepassing van name op ons lewe.Die A tot Z van name is 'n oorkoepelende, gesaghebbende gids met maklike toegang tot die oorsprong en betekenis van die meeste Suid- Afrikaanse name en die spesiale belofte wat elke naam inhou.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die A Tot Z Van Name: Ontdek Die Belofte Wat Jou Naam Inhou!. To get started finding Die A Tot Z Van Name: Ontdek Die Belofte Wat Jou Naam Inhou!, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
531
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Struik Christian Books
Release
2005
ISBN
1868239152
Die A Tot Z Van Name: Ontdek Die Belofte Wat Jou Naam Inhou!
Description: Die A tot Z van name ondersoek die oorsprong en betekenis van meer as 9 000 Suid-Afrikaanse name. Dit lys byna 4 500 name, variante en afleidings van dogters en vroue, en byna 4 600 van seuns en mans in alfabetiese volgorde.Sommige name verwys na:* die omstandighede by geboorte* die dag of tyd van geboorte* die geboorterangorde van die nuweling* die ouers se reaksie op die geboorte* die nuweling se voorkoms of gewenste karakereienskappe.Daar is deesdae 'n sterk neiging om vanne as voorname te gebruik en dikwels word woorde uit ons gewone woordeskat as name gebruik. Die naamskat is verder uitgebrei deur variante van tradisionele name, onafhanklike kort weergawes van tradisionele name en nuutgeskepte name. Daar is ook talle vroulike weergawes van mansname. 'n Naam kan ook verband hou met 'n beroep, kleur, dier of voel; 'n plant, deug, taak of opdrag. Name van beroemde persone is ingesluit sowel as die belofte wat elke naam inhou, met 'n verwante skrifgedeelte. Die volledige indeks maak dit maklik om name op te soek en 'n gedeelte aan die einde van die boek ondersoek die Christelike perspektief op die belangrikheid van name, die name van God en die praktiese toepassing van name op ons lewe.Die A tot Z van name is 'n oorkoepelende, gesaghebbende gids met maklike toegang tot die oorsprong en betekenis van die meeste Suid- Afrikaanse name en die spesiale belofte wat elke naam inhou.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die A Tot Z Van Name: Ontdek Die Belofte Wat Jou Naam Inhou!. To get started finding Die A Tot Z Van Name: Ontdek Die Belofte Wat Jou Naam Inhou!, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.