Description:Perspektiewe oor teologiese veranderinge binne die NG Kerk oor die afgelope ongeveer vyftig jaar word aan die begin van hierdie boek gegee. Melding word gemaak van die heersende roeringe en die ingrypende implikasies vir die geloof van lidmate en die praktiese lewe van die Kerk.Daar word gekyk na hoe die ommekeer in Skrifbeskouing ook nie Skrifkritiek en Skrifgebruik onaangetas gelaat het nie. Dit het tot gevolg dat Bybelwaarhede soos die opstanding van Christus, Sy maagdelike geboorte, Sy Godheid en selfs Sy plaasvervangende sterwe verloën word. Daar kan selfs gevra word: Is die hart van die evangelie nie uitgeruk nie? Die liberale aanslag het verdoemende gevolge op vele terreine. Die hantering van homoseksualiteit word bespreek as voorbeeld van die gevolge van verkeerde besluite aangaande Skrifbeskouing.Nuwe strominge soos die Ontluikende Kerk en die “Nuwe Hervorming” (NH) kom onder die vergrootglas. Ernstige kommer word uitgespreek oor die ongereformeerde rigting wat hierdie strominge ingaan en die traagheid om met leertug teen teoloë op te tree wat meelopers hiervan is.Enkele gedagtes word uitgespreek oor die Evangeliese Inisiatief (EI). Alhoewel daar waardering is vir die getuienis wat die EI uitdra ten opsigte van wat die waarheid is, is die vraag: Doen die EI genoeg om ’n omkeer te bewerkstellig?Evolusie, wat gesien word as die vrot appel in die NG Kerk se kis, kry uitgebreide aandag, omdat die omhelsing van evolusionisme verwoestende en verreikende gevolge het op sake wat deel is van die gereformeerde belydenis.Die hoofstuk oor die huwelik en saambly toon aan wat met ’n sogenaamde minder veroordelende verklaring ten opsigte van saambly beoog word, naamlik om vir die soveelste keer akkommoderend te wees. Ons kan nie die Woord van God verander om by die kultuur van die dag of om by mense se sienings en filosofieë te pas nie. In Sy Woord is dit duidelik dat seks buite die huwelik deur God verbied word.Die agste hoofstuk toon aan presies hóé ongelyk die speelveld tussen liberales en behoudendes al geword het. Die media werk op vele terreine aktief mee om postmodernistiese liberalisme in die kerk in te voer.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die Trojaanse Perd in die NG Kerk. To get started finding Die Trojaanse Perd in die NG Kerk, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Perspektiewe oor teologiese veranderinge binne die NG Kerk oor die afgelope ongeveer vyftig jaar word aan die begin van hierdie boek gegee. Melding word gemaak van die heersende roeringe en die ingrypende implikasies vir die geloof van lidmate en die praktiese lewe van die Kerk.Daar word gekyk na hoe die ommekeer in Skrifbeskouing ook nie Skrifkritiek en Skrifgebruik onaangetas gelaat het nie. Dit het tot gevolg dat Bybelwaarhede soos die opstanding van Christus, Sy maagdelike geboorte, Sy Godheid en selfs Sy plaasvervangende sterwe verloën word. Daar kan selfs gevra word: Is die hart van die evangelie nie uitgeruk nie? Die liberale aanslag het verdoemende gevolge op vele terreine. Die hantering van homoseksualiteit word bespreek as voorbeeld van die gevolge van verkeerde besluite aangaande Skrifbeskouing.Nuwe strominge soos die Ontluikende Kerk en die “Nuwe Hervorming” (NH) kom onder die vergrootglas. Ernstige kommer word uitgespreek oor die ongereformeerde rigting wat hierdie strominge ingaan en die traagheid om met leertug teen teoloë op te tree wat meelopers hiervan is.Enkele gedagtes word uitgespreek oor die Evangeliese Inisiatief (EI). Alhoewel daar waardering is vir die getuienis wat die EI uitdra ten opsigte van wat die waarheid is, is die vraag: Doen die EI genoeg om ’n omkeer te bewerkstellig?Evolusie, wat gesien word as die vrot appel in die NG Kerk se kis, kry uitgebreide aandag, omdat die omhelsing van evolusionisme verwoestende en verreikende gevolge het op sake wat deel is van die gereformeerde belydenis.Die hoofstuk oor die huwelik en saambly toon aan wat met ’n sogenaamde minder veroordelende verklaring ten opsigte van saambly beoog word, naamlik om vir die soveelste keer akkommoderend te wees. Ons kan nie die Woord van God verander om by die kultuur van die dag of om by mense se sienings en filosofieë te pas nie. In Sy Woord is dit duidelik dat seks buite die huwelik deur God verbied word.Die agste hoofstuk toon aan presies hóé ongelyk die speelveld tussen liberales en behoudendes al geword het. Die media werk op vele terreine aktief mee om postmodernistiese liberalisme in die kerk in te voer.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die Trojaanse Perd in die NG Kerk. To get started finding Die Trojaanse Perd in die NG Kerk, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.